Jaarboeke

Lewensvaardighede in Vroeë Kinderontwikkeling 730


 
Modulekode JLP 730
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module het ten doel om studente toe te rus met persoonlike, sosiale en globale vaardighede om kinders in Vroeë Kinderontwikkeling en Grondslagfase te onderrig en te ondersteun. Kritiese kwessies rondom lewensvaardighede op globale en nasionale vlak is fundamenteel in hierdie module. Studente sal in staat wees om lewensvaardighede te fasiliteer sodat kinders toegerus sal wees om as verantwoordelike burgers op te tree in plaaslike, nasionale en globale gemeenskappe.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences